AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Van Biljoens Appliance Services - Baie Baie Slegte diens | #183741

Van Biljoens Appliance Services
Baie Baie Slegte diens

Ons het saterdag die 20ste Julie 2013 3 x masjiene by Van Biljoens Appliance Services ingedien vir regmaak en diens. (1 x skottelgoedwasser, 2x wasmajiene) ons is in kennis gestel dat die een was masjien nie herstel baar is nie want daar is nie meer parte beskikbaar vir daardie model nie - die ander masjien moet hulle nog vir 'n parttjie wag van die verskaffer af - maar die masjien is nou al reeds 4 weke by hulle!!! dit is vir my heeltemal onaanvaarbaar - hulle sal ons nie bel om ons in kennis te stel van die vordering van die masjien nie - ons moet elke keer bel om uit te vind wat aangaan en dan het hulle die heeltyd die verskoniong hulle wag nog vir die partjiie om te kom - REGTIG ons bly nie aan die boendoes waar daar niks beskikbaar is nie - ons is in 'n gebied waar daar alles maklik bekombaar is en is in die nuwe era!!! Ek het alreeds honderde rande spandeer by die wassery om die klere skoon te kry - ek werk voldag en het 2 klein kindertjies - het nie tyd en krag om dit met die hand te was in die aand nie! Ek sal dit baie wardeer as die saak afgehandel kan word en ek die masjien kan kry sodat my huishouding normaal kan terug keer.

Date:

Company: Van Biljoens Appliance Services

Country: South Africa   City: Gezina

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google