Meer as n maand gelede het ek my kaarte as vermis aangemeld. Die kaarte was vinnig en effektief gestop... en vervang! Vandag wil ek n internet transaksie tussen my rekeninge doen..
RAAI WAT!
EK KAN DIT NIE DOEN NIE!!!
Kaart is WARM... wow - hou die kaart...
Hoe kry ABSA dit reg om meer as n maand later die stelsel so op te neuk?
Regtig waar, dit is totaal onaanvaaarbaar!
Kry dit REG!
0 comments