AfricaComplaints.com » Krediet kaart - Reviews, Complaints, News

City: Krediet kaart
Found 2 reviews / complaints

Absa
HOT CARDS

Meer as n maand gelede het ek my kaarte as vermis aangemeld. Die kaarte was vinnig en effektief gestop... en vervang! Vandag wil ek n internet transaksie tussen my rekeninge doen.. RAAI WAT! EK KAN DIT NIE DOEN NIE!!! Kaart is WARM... wow - hou die kaart... Hoe kry ABSA dit reg om meer as n maand ...

First National Bank
Krediet Kaart

Ek het in Nov begin Des oorgeskuif na FNB toe. Ons is op 21/01/2013 en ek het nogsteeds niks gehoor van my krediet kaart nie. Dit was eers by 'n tak in Jhb afgelewer, maar niemand het my gekontak en gevra waar die kaart afgelewer moet word nie. Toe vra ek die kaart moet afgelewer word in Centurion ...