AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Bank kan nie Brandstof kaart verhoog nie!!! | #327329

Absa
Bank kan nie Brandstof kaart verhoog nie!!!

Ek bank vanaf 02.04.1999 by Absa bank. Daar is toe al vir my 'n garagekaart uitgereik met limiet van R2000. Vandag kan ek nie eers 800 km ry met kaart dan is limiet vol en ek sit met my rooi gesig by garage want my kaart wil nie deur. Het toe November 2013 gevra dat hulle my limiet moet verhoog, na baie epose en vorms bewys van inkomste, klagtes by Absa hoofkantoor Kimberley kan hulle vandag nog nie my kaart verhoog nie..
Belaglik om die minste te se. Absa verskoning vandag ons benodig kontantvloeistaat... met rekening van 1999 dink ek die bank weet meer van my rek as ek self!! Standard Bank het vir my vrou wat ook by absa was 'n Blue Bean kaart aangebied en uitgereik met limiet van R40000 sonder dat sy gevra het daarvoor of 'n rek by hulle het, m.a.w hulle weet niks van haar finansiele posisie nie. ABSA KOM BY ASB OF MOET EK OOK NA STANDARD BANK GAAN VIR DIENS!!!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Douglas

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google