AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Een uit n duisend! | #119171

Absa
Een uit 'n duisend!

Wil net vir Gladys van Zyl, van ABSA BANK by die STRAND-tak baie hartlik bedank vir haar uitsonderlike proffesionele wyse waarop sy klante behandel. Ek kom daagliks met heelwat ontvangs personeel in aanraking, maar by verreweg van haar die beste diens ontvang. Sy is nie net vriendelik nie, maar doen haar uiterste bes om 'n klant op hulle gemak te stel, en tevrede by die deur te laat uitstap. Sy skep onmiddelik vertroue, omdat ek kon aanvoel sy weet wat sy doen. BRAVO Gladys, Absa kan baie trots wees op so 'n voortreflike werknemer wat klantediens eerste stel!! Ongelukkig tot jou nadeel, wil almal deur jou bedien word, (ek weet ek wil!) en word jy dus inderwaarheid misbruik!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: STRAND

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google