AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Puik diens, en regtig uit hulle pad gegaan | #107692

Absa
Puik diens, en regtig uit hulle pad gegaan

Goeie dag

Ek wil net my ervaring van vanoggend by hierdie twee takke aan die bestuurders meedeel, ek en my ouma het vanoggend, by ABSA Horison ingestap, van die begin af was al die personeel hulpvardig en was bereid om die extra myl te loop.
Bonolo, Thandi, Hester (sy lyk of sy die span leier is, maar ek is nie mooi seker oor haar naam nie, dit kan Hanalie ook wees), Hympries, Michelle (persoonlik bankier, meneer Visagie. Almal het hulle klein bietjie gedoen om ons welkom en seker gemaak dat ons besoek lekker was.
By die Westgate tak, Meneer Johan van der Merwe die manier warmeer hy my ouma gehelp het, daardie "personal touch", die meneer wie hy opgelei het (hy het sy naam genoem, maar o wee, ek het die vergeet) almal, het hulle klein deeltjie gedoen, en dit was een lekker aangename ondervinding!
Baie dankie

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Horison/ Westgate

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google