Absa
Puik diens, en regtig uit hulle pad gegaan
Goeie dag Ek wil net my ervaring van vanoggend by hierdie twee takke aan die bestuurders meedeel, ek en my ouma het vanoggend, by ABSA Horison ingestap, van die begin af was al die personeel hulpvardig en was bereid om die extra myl te loop. Bonolo, Thandi, Hester (sy lyk of sy die span leier is, ...