Vodacom
GEEN DIENS VAN KOLLONADE VODACOM
Ek verwys na my vorige klagte gedateer op 11 Mei 2013. Geen terugvoer van enige aard is van Kollonade se bestuurder af terugontvang nie, alhoewel daar belowe is dat daar terugvoer gegee sou word. My kontrak is verkeerdelik gelaai (5 werksdae later as waarvoor ek geteken het), met die impak dat daar ...