AfricaComplaints.com » Resolution Health Medical Scheme » Resolution Health Medical Scheme | Page 21

Resolution Health Medical Scheme
Found 348 reviews / complaints
Page 21

Resolution Health Medical Scheme
Skelm

Ek het 'n baba gehad en het magtiging vir die keiser en hospitaalverblyf gekry. Nou weier die Resolution Health om die pediater se rekening vir die teater sowel as vir die daaglikse hospitaalbesoeke te betaal. Wat het hulle verwag... dat die kind saam met sy pa huis toe moet gaan??? Ek het nou die ...