Cape Town Fish Market
Goeie Diens
Dankie vir goeie diens en die beste steak wat ek in n lang tyd in Randburg in enige steak house geeet het. Dankie vir Esther die kelnerin Brite die bestuurder aan diens en dan die braaier of kok Trinity wat werklik weet hoe om n stesk ordentlik gaar te maak daaris geen steak house wat kan n steak ...