AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Cape Town Fish Market - Goeie Diens | #196634

Cape Town Fish Market
Goeie Diens

Dankie vir goeie diens en die beste steak wat ek in n lang tyd in Randburg in enige steak house geeet het. Dankie vir Esther die kelnerin Brite die bestuurder aan diens en dan die braaier of kok Trinity wat werklik weet hoe om n stesk ordentlik gaar te maak daaris geen steak house wat kan n steak gaar maak soos julle nie. Dankie dit was die beste in Randburg wat ek in n lang tyd geeet het

Date:

Company: Cape Town Fish Market

Country: South Africa   City: Cresta

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google