Quicksure
Swak
Mnr GC van der Bank was op 20/4/2013 betrokke in n ongeluk nadat hy beheer verloor het op n plas water naby Pretoria. Sy maandelikse premies is elke maand deur die Quicksure onttrek maar nou moet hy 'n ekstra R9000 bybetaling doen waarvan hy geen kennis gedra het nie omdat niemand, nie die ...