AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Quicksure - Swak | #131687

Quicksure
Swak

Mnr GC van der Bank was op 20/4/2013 betrokke in n ongeluk nadat hy beheer verloor het op n plas water naby Pretoria. Sy maandelikse premies is elke maand deur die Quicksure onttrek maar nou moet hy 'n ekstra R9000 bybetaling doen waarvan hy geen kennis gedra het nie omdat niemand, nie die makelaar/versekeringsmpy hom in kennis gestel het daarvan nie en dit ooknie in sy kontrak genoem word nie. Volgens die versekering is die add bybetaling betaalbaar as dit slegs eeen motor betrokke is by die ongeluk... Hulle sal maw eerder nog n motor se skade betaal as om net een kar reg te maak? Die enigste wat in die polis genoem word vir bybetaling is as die ongeluk tussen 23:00 en 4:30 plaasvind wat nie hier van toepassing is nie aangesien dit net na 6 gebeur het. Die jongman vertrou dat as die mpy sy premie maandeliks trek hulle hom as risiko aanvaar en dat sy versekering die beste na sy belange sal omsien. Hoekom word die kli? nt nie per email/geregistreerde pos in kennis gestel nie? Dit is die kli? nt se 1ste eis by die versekering nadat hy n jaar lank premies betaal het en die mpy dit aanvaar het word hy nog xtra belas, dit nadat hy reeds moet boet vir sy ouderdom?

Date:

Company: Quicksure

Country: South Africa   City: Claims department

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google