Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!
Ek was vir 'n tydperk in die hospitaal en ongelukkig het my rekening agterstalig geraak. Ek het my rek op datum gebring nadat ek met vodacom kontak gemaak het en gevra het hoe moet ek te werk gaan. Ek het ales gevolg soos per hulle inligting Die geld direk n hulle Standard bank rek gaan inbetaal. ...