Mtn
ONGESKIK, ARROGANT EN ONBEHULPSAAM!!
Samuel Tsiame is die ongeskikste, onbehulpsaamste en mees arrogantste call center agent wat ek nog in my lewe tee gekom het!! Hy wou my GLAD nie help nie en wil my ook nie deursit na sy supervisor of manager nie en se vir my sy kollega het my deurgesit na hom toe want sy het gesukkel met my!! Ek ...