AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - ONGESKIK, ARROGANT EN ONBEHULPSAAM!! | #259277

Mtn
ONGESKIK, ARROGANT EN ONBEHULPSAAM!!

Samuel Tsiame is die ongeskikste, onbehulpsaamste en mees arrogantste call center agent wat ek nog in my lewe tee gekom het!! Hy wou my GLAD nie help nie en wil my ook nie deursit na sy supervisor of manager nie en se vir my sy kollega het my deurgesit na hom toe want sy het gesukkel met my!!
Ek kan nie glo 'n groot wereld beroemde company stel mense wat so arrogant, onbehulpsaam en ongeskik is aan nie. As ek geweet het MTN gee sulke swak diens by hulle call center en hulle agente is so soos die diens wat ek by Samuel gekry het, het ek verseker 'n ander netwerk gekies.
Hy het glad nie belang gestel om te luister wat my probleem is nie en was dadelik arrogant en het 'n houding gehaad.
Ek is bitter teleurgesteld in MTN en sal verseker nie weer die fout maak om MTN bo 'n ander netwerk te kies nie en sal dit defnitief nie aan enigeiemand aanbeveel nie.
Ek is disgusted in MTN, bitter erg!!!

SWAKSTE DIEN OOIT!!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Call Center

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google