AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Blackberry guaranteee | #59683

Telkom
Blackberry guaranteee

Dit is nou die tweede keer wat ek oor dieselfde probleem kla en dit is nog nie opgelos noie. Ek het 'n blackberry foon op kontrak gekoop 16 Maande terug by telkom..Die foon is foutief en ek het al by verskeie agente gehoor dat blackberry dra 'n waarborg vann twee jaar. Telkom kom met die verskoning dat die foon net een jaar waarborg het. Hulle het my 'n kwotasie van ampoer 'n duisend rand gegee om die foon reg en ek gaan dit nie bt nie. Ek voel net dat die blackberry foon 'n twee jaar waarborg het en dat ek 'n ander foon moet kry. Ek hoop dat dit nie weer nodig sal wees om 'n brief te skryf nie. Die bestuurder MarcusTyutula is BAIE BAIE on profesioneel en hy verdien dit nie om 'n bestuurde genoem te word nie

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Langeberg Mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google