Vodacom
Baie ontevrede met VODACOM se diens!!! 760904
My bold 9900 het ek ingestuur oor sy speaker en dan oor 2 van sy knoppies se ligte wat dood is dan wil die skroller ook so nou en dan nie werk nie. My foon is nou eers n jaar oud en die skerm het n klein kraakie bo baie klein nou reken hulle my ek moet R2000 betaal voor die foon reg gemaak kan word ...