AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - 4 days to activate internet | #88666

Nashua Mobile
4 days to activate internet

Ons het 'n Cell c internet paket uitgeneem by Nashua in Fourways, maar dit vat nou al 4 werksdae en ons kan nogsteeds nie internet gebruik nie. Vandag is dit die 5 de werksdag. Nashua se dis Rika hulle kan niks daaraan doen nie. Voor dit was dit eers die internet was nie conected nie. toe ons na vele oproepe besluit om na die winkel te gaan word daar gese, Nashua het sim nie gerika nie. Ag dis die een verskoning op die ander maar die laaste is ons wag nou vir Rika. Liwe ouers vanaf 10 April sukkel ons nou.

NS bel my vrou sy sal alles kan vertel.
Ek het die complaint geskryf

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Fourways

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google