Ek het prob opgradeer na hp laptop, dongle, modem, navraag gaan doen en telkom het gese ek kan maar als gaan haal by hulle direct store, daar gekom met die order no toe is daar niks op hulle stelsel v n laptop nie, en baie ongeskuk (virginia) weer terug huis toe weer gebel en v my gese dit is op klerksdorp tak se stelsel, prob die direct store in klerksdorp bel maar na 6 oproepe kom ek deer weer daar is niks op hulle stelsel.ek vra wat nou niemand kan my se nie! nee telkom julle gaan my besigheid verloor, ongeskuk en ongeleterd.
0 comments