Ek is nou so verward. Op my rekening van laas maand word ek gebill vir Data usage maar ek het nog 121megs oorgehad so hoe maak dit sin. Vanoggend word ek gerecharge en kry om en by 600meg by Vodacom ek kry wragtag n sms wat se ek het minder as 200megs oor so nou wil.ek weet wat glo ek dit wat ek oo my summary sien? Of sms wat ek kry. En dan word ek nog al die pad vir data gecharge???
0 comments