AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - FED UP!! | #304108

Mtn
FED UP!!

Watter gedeelte verstaan MTN nie as ek ingaan na een van hulle takke en se ek wil nie meer voortgaan met een van my pakkette nie EN KANSELLEER dit op die verval datum 18/11/13. Ek het dit reeds by MTN persoonlik gaan doen, 1 MAAND voor dit sou verval en ek sal slegs voortgaan op PRE-PAID!! Ek het sopas my nuwe rekening gekry en hef hul NOGSTEEDS die fooi van R129 elke maand. Kan iemand my asb terugvoer gee oor hoekom ek nog steeds daarvoor moet betaal!!!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: SANLAM SENTRUM PAROW

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google