AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Thank you | #283522

Mtn
Thank you

Ek wil net vir Sarodien baie dankie se vir sy hulp met my foon, die boks is beskadig terwyl my foon in was vir reperasies, en die skuldige een kon nie uit gewys word nie, Sarodien het 'n ekstra myl geloop om my te help om als uit gesorteer te kry. Baie dankie dis min dat mens iemand kry wat sulke goeie kliente diens lewer soos hy!!!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Kimberley Diamond Pavilion

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google