Jaques sal altyd vir 'n mens daai ekstra stap vat om jou te help met goeie premies vir jou kliente. Hy is regtig 'n staatmaker. Hy sal ook vir 'n mens laat weet wanneer hy nie daar is om kwotasies te doen nie en jou dan met iemand betroubaars "opline" om jou kwotasies te doen terwyl hy nie beskikbaar is nie, Hy lewer regtig goeie diens! As die premies reg was sou ek seker al my kliente vir hulle gegee het!!
0 comments