AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Bad service | #281643

Vodacom
Bad service

Ek was sondag (8 dec 2013) in Vodacom Centurion Mall om `n sim swap te doen vir beide my fone wat saterdag aand gesteel is en wat ek geblock het.
Ek het die simkaarte gekry en gese ek moet @$uur wag tot dit geaktiveer word. Gister middag (9 Dec) was dit nogsteeds nie geaktiveer nie ek het Vodacom se customer care nommer gebel die consultant het gese die block was nooit afgehaal nie en dit sal binne 6ure reg wees.

Vanoggend (10 Dec2013) was die lyne nog steeds nie geaktiveer nie ek het weer Vodacom customer care gebel en die consultant het gese die simkaart nommers is nie met my selfoon nommers gelink nie. Die lyn het agfesny ek het weer gebel en die consultant wat my toe gehelp het het gese die lyne sal na 9uur vanoogend reg wees dit is nou 9:24 en my lyne is nogsteeds nie geaktiveer nie.

Ek kan nie glo dat n maklike proses nou al 3 dae neem nie.
Ek is nou redelik op en moeg vir Vodacom se swak diens

Nodeloos om te se is my lyne nogsteeds nie geaktiveer nie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Centurion mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google