AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM | #147435

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM

Ek het so 2 maande terug 'n Nokia 206 Vodacom gekoop vir die whatsapp en facebook funksies. Die f/book funksie het net 4 dae gewerk toe wil dit nie verder werk nie. Ek kan glad nie in fbook inlog nie. Ek het genoeg geld en data op foon. Foon is toe ingestuur en vervang met 'n nuwe. Die nuwe 1 het ook net 'n dag gehou toe werk die fbook funksie weer nie. Foon was weer ingestuur. Het toe weer 'n 3 nuwe foon gekry. (3de Nokia 206). F/book funksie werk net as jy dit die 1ste maal oplaai en dan daarna weer nie. Vodacom se personeel het meer as 'n uur gesukkel om te kyk of hulle die fout kan kry. Ek het Nokia self ook al geskakel, hul se dis 'n software probleem. Ek kan mos nie nou die foon vir die 3de maal instuur nie. Dit is ontwrigting en kos geld vir my om so te op en af om foon te gaan ingee. Nokia 206 is NIE opgewasse vir beide whatsapp en facebook nie. Ek sal dit waardeer as julle asb vir my 'n ander model Nokia kan stuur wat alby daardie funksies kan gebruik. Ek is regtig moeg gesukkel. Wat die ander funksies aanbetref is dit 'n baie goeie foon. Sal die Nokia 301 3G nie beter wees as die 206 nie. Hoop om gou van julle te hoor. kan julle ASB vir my so gou as moontlik help. Dankie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google