AfricaComplaints.com » Philippolis - Reviews, Complaints, News

City: Philippolis
Found 2 reviews / complaints

Telkom
Telefoon werk nie

Ons telkom foon werk in die aande net 'n rukkie en dan nie weer voor die son goedd skyn nie, of as ons in die aand nie gebel het nie net vir 'n rukkie in die oggende en dan moet ons maar weer wag totdat die son vir 'n ruk goed geskyn het voordat die foon weer werk. Ons het die probleem 'n paar ...

Telkom
Onbetroubare diens

Vir meer as 6 maande werk ons foon meeste van die tyd nie in die aande nie, maar omtrent altyd nie tot omtrent 11vm in die oggende nie. Ek het al oral probeer kla maar hulle gee my 'nn verwysing en na 'n paar dae dan kry ek 'n sms wat beweer dat die foon nou weer heel is.Net die selfde aand of ...