AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - Game pruduk no donig what I whant | #155689

Game
Game pruduk no donig what I whant

Ek het die 22ste Junie 2013 'n Nokia ASha306 by Game in Vanderbijlpark gekoop vir my dogter ek die verkoopsman gevra kan die foon Whatsup doen en is dit 'n touch screen. Hy het ons verseker dit is en ek het die foon kontant gekoop. My dogter is toe weg Ottosdal toe en het gesukkel om die Whatsup te werk dit moes ons 3keur oor instaleer. Die touch screen is ook nie 'n touch screen regtig nie jy moet baie hard druk voor die foon reageer. En ons sukkel ook met wifi jy kan net goed aflaai deur wifi maar as jy dit wil gebruik moet jy jou data aan sit anders wil dit nie werk. Ons woon in KZN Mthunzini. My dogter het die week terug gekom huis toe na 'n vakansie Ek het vandag die eerste keer wat ek weer naby 'n GAME winkel gekom om te gaan hoor wat staan my te doen. Of hulle die foon kan omruil vir een wat se touch screen werk en 'n foon wat se whatsup dalk beter werk aangesien dit die twee vereistes was wat ek gehad het toe ek die foon gekoop het. Game het my ingelig dat dit te laat is en hulle kan niks vir my doen nie.
1.Ek is om die bos gely deur die verkoopsman 2.Die foon doen nie wat ek wou he.3 Hul stel nie eers belang om my te probeer help by die balito tak nie.

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Vanderbjilpark

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google