Ek was vanoggend by Vodacom in die Centurion Mall. Die personeel het rondgestaan en gesels. Hulle was van lyn en ek het vir die Indier man wat daar werk my vorms gegee vir upgrade. Hy sou my terug skakel sodra hulle aanlyn kom. Dit is nou 4uur en nog geen oproep is ontvang. Ek het verneem dat die ander takke ook van lyn was maar is wel almal al lankal weer aanlyn. Wil weet hoe lank moet ek nou wag om gehelp te word
0 comments