AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Wrongfully billed and no feedback or response | #40187

Cell C
Wrongfully billed and no feedback or response

Ek wi graag my ontevredenheid uitspreek teen oor Cell C en wil graag n formele klag le teenoor hulle.
My debietorder het nie einde Januarie afgegaan om my rekening te vereffen by hulle nie. Ek het toe vroeg in Februarie n sms van hulle ontvang dat my rekening agterstallig is en dat hulle my network gaan afsny.
Ek skakel toe die beheerkamer van hulle (084140) om die kwessie op te los. Volgens hulle was my rekening veel as al die vorige maande en beloop toe R1993.01 waar dit normaalweg elke maand R824.00 is.

Op verdere ondersoek kom ons toe agter dat hulle my R1077.58 gevra het omdat daar 71 Smart data Internet oproepe was. Ek het ook toe verder my staat nagegaan en agter gekom dat al die verlore data, volgens die staat in die middenagtelike ure was soos byvoorbeeld op 10 Desember 2012 om 00:36:03. Om dubbeld seker te maak oor die kwessie het ek toe my in my foon se "counters" nagegaan en gesien dat dit op n total van 1010mb staan oor die verloop van my bestaante kontrak wat nou 10 maande is. Onderaan dit wys hy ook vir jou waneer laas dit gereset was en daar toon dit "never".

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: South africa

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google