AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Auto And General - Geen probleem om te eis by Auto & Gen | #231895

Auto And General
Geen probleem om te eis by Auto & Gen

Ons bakkie is gestamp, ek het dadelik Auto & General geskakel. 'n Vriendelike dame het onmiddelik gehelp, daar was geen papier werk vir ons om te doen nie. sy het gereel, vir die kwotasies, en als, tot wanneer, waar en hoe als moet gebeur, en dit het 100% verloop. Ons is 'n voertuig aangebied in die tyd wat ons bakkie in is vir herstel. Ons is net baie in ons skik met die diens wat ons ontvang het, en ek beveel hulle werklik aan.

Date:

Company: Auto And General

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google