AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - 9790 nou nog nie reg | #205255

Vodacom
9790 nou nog nie reg

Is so vir vodacom repairs het nou al hoeveel keer my bb 9790 ingestuur vir repairs en is nou nog nie reg nei het al aangevra vir n nuwe een maar daar gebeur ook niks nie wat van die waarborge wat hul bied wat van die mense wat hoeveel geld betaal vir dienste maar daar gebeur net mooi niks wat moet mens nou deesdae lek en smeek voor iets gebeur is so daarvoor het van dag een af al probleme met die telefoon en die mense doen net mooi niks nie hoekom sal hul warry hul kry mos hul geld wat het geword van vervang n foon na die 3de keer as hul nie probleem reg kry nie het al aangevra vir n nuwe een

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Repairs potchefstroom

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google