AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Cell in for repairs since 10 December 2012 | #18178

Nashua Mobile
Cell in for repairs since 10 December 2012

Goeie dag.
Ek wag nou al van die 10de Desember af vir my foon.
Die foon het probleme van dag een af gegee.
Ek wou dit oor Desember ingee omdat ek gedink het dit gaan 3 na 4 weke vat om te vervang of reg te maak soos deur julle agent verduidelik in Strubensvally tak. Ek kort daai foon en kort dit dringend!
Ek is 9 jaar by Nashua Mobile om diens te ontvang, dis hoekom ek nie kontrakte direk by Cell C en MTN uitgeneem het nie.
Laat weet my asb wat aangaan, ek soek die foon asb voor Vrydag middag.
Ek het nou al met seker 10 moense by julle callcentre gepraat, daar is n loophole in julle system, die call centre kan nie sien dat n vorige agent my probeer help het nie, dit maak nie n log daarvan nie. Ek bly bel en kry nie resultate nie.
Moet ek nou n boehaai begin opskop om te kry vat my toekom? `n selfoon wat werk...?
Waarvoor ek betaal, wat ek nie het nie!
Ek wag op julle antwoord.

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Headoffice

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google