AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Alan Inngs - Sketches | #4104

Alan Inngs
Sketches

Ek het sketse by 2 persone op Bid or Buy gekoop, wat klaabltklik baie oud is, ek het van dit weer verkoop en nie teen n prys nie maar Alan inngs het my n aanbod gemaak, ek het dit aanvaar en die sketse gestuur... nou beweer hy van die sketse is vervals, maar dit is baie oud, ek dink die probleem is dat hy uit gevind het hoeveel ek betaal het en hy voel hy het te veel betaal, ek het ook van die sketse na n ander gallery gestuur wat my positiewe terugvoer gegee het...
ek het nie meer die geld nie, ons bou ons woonstel groter...
die man gee my al my dae en ek kry geen terugvoer van die verkopers nie, nou is ek die slagoffer en sit met al die moeilikheid
wat staan my te doen?
byvoorbaat dankie
Christine

Date:

Company: Alan Inngs

Country: South Africa   City: Hennenman

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google