AfricaComplaints.com » Telecommunications

Cell C

SUPPLIERCell CINDUSTRYTelecommunications
BRANCH/AREAWestern CapeDATE OF INCIDENTSun 23 Jun 13
COUNTRYSouth AfricaPERSON RESPONSIBLE
PROBLEMpayment issues
HEADLINEGatvol
Nou die dag kry ek 'n rekening van Cell C wat s? dat ek hulle R2589 skuld en 'n week later 'n brief. Gee nie om om te betaal nie maar dis nie die eerste keer dat so iets gebeur nie maar die vyfde keer. Was al drie keer by hul winkels om oor die selfde ding te kla. Wat is die nut om debiet orders te h? as niemand mens laat weet dat dit nie afgaan nie? Dan kon mens darem nog 'n plan gemaak het. Die snaakste is dat my een rekening afgaan maar nie die ander een nie. Regtig Cell C wake up. Dis ook nie asof hul mens nie in die hande kan kry nie.Net plain swak slegheid.

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Western Cape

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google