Dankie Willie vir jou persoonlike oproep na my navraag Req. 2192852.Ek het ongelukkig nie jou van gevra tydens ons telefoniese gesprek nie, maar jy het reageer op my vorige hello peter e-pos. Ek wag egter nog op jou e-pos mbt die lugtyd en sms probleem waarop jy gevra het ek moet reageer. Ek het probeer om jou dmv MTN se klagte webwerf te kontak maar die bladsy laat my gladnie by die bladsy waarop ek inligting moet verstrek uitkom nie.
Dankie,
Hannes Viljoen.
0 comments