Autopage
Mtn verander kontrak
Ek is regtig baie ongelukig met die diens wat ek by Autopage ontvang sowel as MTN. My kontrak het verander by Mtn en dit is veronderstel om nog in my 24 maande te wees. Ek het geteken vir 24 maande kontrak met BIS. Toe ek Autopage bel en hoor wat gaan aan met my rekening se hulle net die kontrakte ...