AfricaComplaints.com » Sports » Complaint / review: Absolute Fitness Gym - Skelm CEO en besigheid | #325666

Absolute Fitness Gym
Skelm "CEO" en besigheid

Hierdie is 'n skelm besigheid. Hulle het my vrou probeer afpers om hulle geld te betaal vir 'n kontrak wat in 2009 verval het. Hulle het geen dagvaarding uitgeryk nie en die eis het dus al in 2012 verval. Werner de Beer het 'n vals sms uitgestuur dat my vrou geswartlys is. Hierdie was net 'n skrikmaak metode siende dat sy nie was (of is) nie.

Hy het my vrou emosionele en persoonlike skade aangerig en ek is besig om hom aan te vat. Maar hy is meer glibberig as 'n paling.

Werner de Beer van AF Gym is die mees onprofessionele persoon (of soos hy himself noem "CEO") wat ek al ooit in my lewe tee gekom het. Hy is skelmer as sanral. Ignoreer die d00s en as hy julle ooit dreig met swartlysing of "garnish orders" ens. gee my net 'n lui.

071 241 8014 (Marnus Potgieter).

Date:

Company: Absolute Fitness Gym

Country: South Africa   City: Gezina

Category: Sports

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google