AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edcon - FICA Dokumentasie | #61034

Edcon
FICA Dokumentasie

Ek is al ongeveer 23 jaar 'n klient van Edgars en gedurende 2012 het Edgars hul finansiele boek oorgedra na 'n ander "firma". Daar is ook FICA dokumente van die rekeninghouers verlang en gedurende Januarie 2012 het ek die nodige dokumente aan hul ge-epos. Ek het geen verdere kommunikasie of inligting vanaf Edgars rondom die inligting ontvang. Gedurende my tydperk as kleint was ek nog nooit agterstallig met die betaling van my rekening en het ook nog nooit laat betaal. Inteendeel op hierdie stadium is Edgars gelde aan my verskuldig aangesien my rekening in 'n krediet is. Ongeveer drie weke gelede wou ek aankope doen en moes toe hoor my rekening is geblok. Ek het dit onmiddelik opgeneem met die bestuurder van die betrokke winkel en na hy die hoofkantoor gekontak het, is hy meegedeel dat die dokumentasie wat hulle in Januarie 2012 ontvang het verouderd is. Daar is eers na hierdie dokumentasie gekyk in November 2012, Dus sal dit verouderd wees, ek sukkel egter nou al drie weke om my korrekte inligting op hulle stelsel aan te bring, maar geen sukses. die hulp wat verkry word is pateties en Edgards voel regtig niks vir hulle klient. Dit blyk dat Edgards hul kliente wegjaag.

Date:

Company: Edcon

Country: South Africa   City: Paarl Mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google