AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Weier om stukkende ketel om te ruil! | #323481

Pick 'n Pay
Weier om stukkende ketel om te ruil!

Ek het in September 2013 'n AIM koordlose ketel by PnP te Princess Crossing gekoop. Saterdag 25 Januarie het ek die ketel nog die oggend gebruik en dit het goed gewerk. Later die middag toe ek dit wou gebruik het dit nie gewerk nie. Aangesien dit reeds laat die middag was het ek dit na Noordheuwel se PnPay supermark geneem.
Die bestuurder het my megedeel - "it is PnP policy to send it in and if it is your negligence we won't refund or exchange it". Hy het my meegedeel dit kan twee weke neem. Ek het my sogenaamde "smart shopper" kaart vir hulle teruggegee!
As dit is hoe PnP lojale kliente behandel wil ek niks met hulle te doen he nie.
Julle stel swak en onbevoegdes as bestuurders aan! Ek het die ketel en faktuur daar gelos julle kan dit op jul CEO se lessenaar gaan sit as trofee vir swak diens!

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Noordheuwel

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google