AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Home Of Living Brands - Ad goods | #153927

Home Of Living Brands
Ad goods

Goeie dag

My naam is george le roux ons het n tyd terug n ketel ens ge koop eers het ons ge dink dit is ons fout dat die ketel lek

Maar met die tyd het hy al meer begin lek en as ek aan hom vat skok die ding n mens ek is baie baie teleur gestel in die prudik ek gaan aan hello peter

Ook n burig skryf ek betaal duur vir die naam maar die gehalte van die prudik is uiters swak

Date:

Company: Home Of Living Brands

Country: South Africa

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google