AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Car not fully setlled | #326012

Outsurance
Car not fully setlled

Goeie middag Ernst,

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om aan julle te verduidelik wat se ongelooflike swak dien ek by Outsurance gekry het.

My kar is deur die hael getref op 28 November wat more presies 3 weke is. Eerstens het niemand my laat weet dat my kar afgeksryf is nie, ek moes dit hoor by die mense wat julle "collectins" doen dat my kar afgeskryf is en dat hulle my kar wil kom haal.

Tweedens het julle aanvanklik nie 'n shortfall op rekening gesien nie, wat na vele emails en dokumentasie toe wel op my rekening was.

Derdens, wat die proses nog verder verstraag het is die feit dat daar blykbaar 'n probleem ontstaan by die model no van my kar - die assessor het dit as 'n 2010 model gesien waar dit eintelik 'n 2012 model was. Wat in my opinie julle probleem is en nie myne nie.

Ek gaan Vrydag op vakansie soos ek herhaaldelik aan Gerald ges? het en tot nou is my kar nogsteds nie opgelaai om af gelos te word nie!!!

Ek ry op hierdie stadium rond met 'n gekraakte voorruit met 'n 6 maande oue babatjie in.
Volle bedrag nie afgelos al het ek TOPUP cover by hulle gevat

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google