AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Edgars Alberton sien my nooit weer nie SWAK SWAK! | #317062

Edgars
Edgars Alberton sien my nooit weer nie SWAK SWAK!

My Vrou het die 17de Feb verjaar, het haar veras met 'n bottel Estee Lauder. Sy het die boksie oopgemaak in opgewondenheid net om te sien ek het die verkeurde een gekoop, gedink geen probleem sal dit net onreil vir die regte een, maar nee volgens Theresa van Alberton Edgars wat baie "ONGESKUK" was kan sy my nie help nie aangesien dit oopgemaak was - My vrou moet dit nou maar net gebruik en klaar. Moet vir julle se Alberton Edgars sien my nooit weer nie BAIE BAIE swak nie gedink Edgars kliente word so hanteer na 20 jaar nie SWAK!!!

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: Alberton

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google