AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sheet Street - BEDROOM CURTAINS PEFECTIC | #118440

Sheet Street
BEDROOM CURTAINS PEFECTIC

Ek het verlede maand gordyne gekoop by Sheet Street Grove Mall. Nadat ek dit gewas en opgehang het, het ek gesien dat die gordyne vasgewerk is in bane. Dit lyk so sleg!! Hierdie gordyne het my bykans R 400 uit die sak gejaag vir 2 gordyne. Dit is gladde perserige gordyne. Ek het nog nooit gordyne gekoop wat so sleg lyk nie, dit lyk sommer of dit self aanmekaar geflans is. Elke keur as ek na dit kyk is ek sommer vies omdat mens soveel betaal vir sulke aangelapte gordyne. Nee man SHEET STREET, ek koop al jare by julle en is regtig baie teleurgesteld. Ek sal nooit weer beddegoed, meubels of gordyne by julle aankoop as dit is hoe julle diens verswak het nie.. Ek het ongelukkig nie meer strokie nie want dit is altyd pragtige produkte, waarom die strokies hou. Ek is seker as julle dit van die rak trek sal julle presies sien wat ek bedoel. Swak swak swak!! Die woord gaan ek beslis versprei!!

Date:

Company: Sheet Street

Country: South Africa   City: GROVE MALL PRETORIA

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google