AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain - Nat Brood | #31424

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Nat Brood

Goeiedag, ek woon op Saron, maar ons brood kom van Malmesbury in die WesKaap, omdat ons nie baie winkels het nie, het ons ook nie 'n weie verskeidenheid nie, dus of Sasko of R5 brood, of as ons Porterville toe gaan moet ons die week se brood koop & vries, wat die kinders nie altyd mal oor is nie. Ek wou nooit ander brood as Sasko eet nie, maar vir die afgelope paar maande is die brood nat & die snye heelwat dunner van die brood, as ek brood wil eet, moet ek dit eers toast. Dus regtag om van naar te raak, want as jy die brood is jou hand druk, sit jy net met 'n nat stuk dink in jou hand, weeti of dit deeg is of wat nie. Die Regering se ons moet ons kinders laat gesond eet, maar Saska brood is defnitief nie eers 'n opsie nie. Soos ek vandagvoel, hoop ek regtag die winkels sit met al dai brood op hul rakke, sodat Sasko hul fout kan agterkom & of dit omdat ons so 'n klein dorpie is, dat ons nou hierdie "twak" kry weet ek ook nie!!!

Date:

Company: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google