AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain - Wurms en goggas in die meel gekry | #13800

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Wurms en goggas in die meel gekry

Ek het die pakkie Sasko Pancake Mix in laasweek gekoop by ons PnP in Hoedspruit, en vanmiddag aangemaak en die mengsel toe deur die sif gegooi en toe si daar sulke swart goggas in en wurmsn dis inaanvaarbaar n mens sal siek word vd goed, die vervaldatum is eers Maart 2013 en so het ek 2 pakkies muffin mix van Sasko ook gekoop maar stel nou gladnie belang om dit eers te bak nie, want hoe weet ek dat daar nie ook wurms en goggas in gaan wees nie, so jammer ek sal die goed maar trugvat more en NOOIT weer dai produk koop nie

Date:

Company: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain

Country: South Africa   City: Hoedspruit

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google