Vandag is nie die eerste keer wat ek by Pick n Pay Soneike instap dat dit so stink nie. Hoe nader jy aan die vleiskaste kom hoe erger raak die stank. Ek dink nie dat dit 'n goeie indruk skep by kliente nie. Voortaan sal ek beslis nie vars vleis of so daar koop nie.
0 comments