AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Homemark - Bel terug | #134883

Homemark
Bel terug

Persoon van Homemark het geskakel en boodskap gelaat dat ek haar moet terug skakel!!
Dit is nie hoe dit werk nie die klient skakel nie terug nie jy skakel totdat jy die person kry, party van ons is in vergaderings of met kliente besig.

Ek sal nie terug skakel nie.

Homemark ek is ongelukkig nie 'n "walker"nie maar wel 'n "Talker" (dit beteken ek loop nie net weg en praat nie weer oor die saak nie ek praat oor my ondervinding positief of negatief)

Julle is 'n groot besigheid wat nie ons klein outjies se paar rand nodig het nie.

Alhoewel ek reeds weer genader is met 'n "special" ek het nie eers geluister nie en vra die agent wat geskakel het om my te verskoon maar die ouens wat bokant hom aangestel is het my omgekrap en ek stel nie meer belang in enige besigheid met Homemark nie.

Marietjie Nell

Date:

Company: Homemark

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google