AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Foschini - SWEMBROEK | #288686

Foschini
SWEMBROEK

Ek het gister vir my n swembroek en ander kledingstukke gekoop by Foshini in Riversqaure en met die aankoop van die klere het die verkoopsdame niks gepraat van dat sou die swembroek nie pas ek dit nie kan terug neem nie. Gaan vanoggend om dit om te ruil sal Mnr Nkosana vir my heel arogant vertel dat Foshini nie swemklere terug neem nie asg van higiene, dit staan glo op die agterkant van die betaal strokie, wat jy ontvang na jy betaal het, en waar niemand jou daarop attend maak nie, vra hom toe sou ek die swembroek in die winkel aangepas het of dit reg is en volgens hom is dit reg. Hoe meer ek hom vertel ek het dit nie aangehad nie, nog minder gedra nie, na ek vanoggend al die klere deurgegaan het het ek gesien eidlik gaan die swembroek nie pas nie. Na al die jare wat ek met Foshini deel was ek nog nooit in my lewe so verneder nie. So ek dink om my rekening op te betaal en die rekening te sluit na sulke behandeling. En die beste van alles vra ek hom om vir my n produk aftehaal van my rekening, sal hy dit weer oplui. Wys jou maar net die personeel doen net wat hulle wil en luister nie jou as kliente praat nie. Prys van die swembroek isR370 waarmee ek nou gaan sit en nie dra nie

Date:

Company: Foschini

Country: South Africa   City: Riversquare Vereeniging

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google