AfricaComplaints.com » Riversquare Vereeniging - Reviews, Complaints, News

City: Riversquare Vereeniging
Found 2 reviews / complaints

Foschini
SWEMBROEK

Ek het gister vir my n swembroek en ander kledingstukke gekoop by Foshini in Riversqaure en met die aankoop van die klere het die verkoopsdame niks gepraat van dat sou die swembroek nie pas ek dit nie kan terug neem nie. Gaan vanoggend om dit om te ruil sal Mnr Nkosana vir my heel arogant vertel ...